Kamphoer - Smith, Francois
- Format: Broché Voir le descriptif
Vous en avez un à vendre ?
Vendez-le-vôtreExpédition rapide et soignée depuis l`Angleterre - Délai de livraison: entre 10 et 20 jours ouvrés.
Nos autres offres
-
27,68 €
Produit Neuf
- Livraison à 0,01 €
Nouvel article expédié dans le 24H à partir des Etats Unis Livraison au bout de 20 à 30 jours ouvrables.
Voir le détail de l'annonce
- Payez directement sur Rakuten (CB, PayPal, 4xCB...)
- Récupérez le produit directement chez le vendeur
- Rakuten vous rembourse en cas de problème
Gratuit et sans engagement
Félicitations !
Nous sommes heureux de vous compter parmi nos membres du Club Rakuten !
TROUVER UN MAGASIN
Retour
Avis sur Kamphoer Format Broché - Livre Littérature Générale
0 avis sur Kamphoer Format Broché - Livre Littérature Générale
Les avis publiés font l'objet d'un contrôle automatisé de Rakuten.
Présentation Kamphoer Format Broché
- Livre Littérature Générale
Résumé :
Kamphoer is die ware verhaal van 'n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvo?ls gegooi is. Met die hulp van 'n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy sy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies die soort trauma waaraan sy onderworpe was. En in die proses word sy teruggestamp in 'n bomkrater wat sy geglo het lank reeds toegegroei het en veilig bedek was. In Kamphoer word die weerbarstigheid van die menslike gees opgeweeg teen die ewe blywende invloed van trauma. Dit is 'n sielkundige riller wat jou tot op die laaste bladsy in sy yskoue greep sal hou.
Biographie:
Francois Smith verdien sy brood en botter as uitgewersredakteur, maar as hy die geringste kans kry, skryf hy eerder sy eie werk. Van sy verhale het in die bloemlesings Bloots, Kosblik en Skarlakenkoors verskyn; sy vertaling van David Kramer: 'n Biografie is met 'n Sala-letterkundeprys bekroon. Hy en sy gesin woon in Wynberg, Kaapstad, maar eintlik kom hy van die Vrystaat. Hy het 'n Ph.D. in die letterkunde van die Universiteit van Kaapstad en as hy nie skrywers soos Dan Sleigh, P.G. du Plessis en Elsa Joubert help om hul manuskripte te vervolmaak nie, tree hy as gasdosent in die letterkunde op, of bied skryfslypskole aan. In 'n vorige lewe was hy 'n siviele ingenieur, in die volgende wil hy met wedvlugduiwe boer.
Détails de conformité du produit
Personne responsable dans l'UE