Witwatersrand - Smith, Wilbur
- Format: Broché Voir le descriptif
Vous en avez un à vendre ?
Vendez-le-vôtreExpédition rapide et soignée depuis l`Angleterre - Délai de livraison: entre 10 et 20 jours ouvrés.
Nos autres offres
-
41,60 €
Produit Neuf
Ou 10,40 € /mois
- Livraison à 0,01 €
Nouvel article expédié dans le 24H à partir des Etats Unis Livraison au bout de 20 à 30 jours ouvrables.
Voir le détail de l'annonce
- Payez directement sur Rakuten (CB, PayPal, 4xCB...)
- Récupérez le produit directement chez le vendeur
- Rakuten vous rembourse en cas de problème
Gratuit et sans engagement
Félicitations !
Nous sommes heureux de vous compter parmi nos membres du Club Rakuten !
TROUVER UN MAGASIN
Retour
Avis sur Witwatersrand de Smith, Wilbur Format Broché - Livre Roman historique
0 avis sur Witwatersrand de Smith, Wilbur Format Broché - Livre Roman historique
Les avis publiés font l'objet d'un contrôle automatisé de Rakuten.
Présentation Witwatersrand de Smith, Wilbur Format Broché
- Livre Roman historique
Résumé :
Op 'n kontinent wat ongelooflike rykdom verberg, aanskou Sean Courtney en sy tweelingbroer, Garrick, die eerste lewenslig. Die sorgelose lewe op hul pa se plaas in Natal word egter wreed onderbreek wanneer geweld, begeerte en die noodlot Sean wegruk van alles wat bekend is. Op die Witwatersrand, waar goud pas ontdek is, moet Sean sy pad oopveg na sukses. In die tog om sy fortuin te maak, bou hy ook 'n lewenslange vriendskap, konfronteer sy duiwels en baan sy weg na 'n belowende toekoms. Dan ruk verraad die mat onder sy voete uit en als waaroor hy gewerk het, word skielik van hom af weggeneem. Maar wie nie waag nie, wen nie . . . In die wildernis wag 'n nuwe avontuur. Niks kry hom onder nie - nie 'n verwoede aanval deur 'n olifantbul of die grusame sterftes wat hy moet aanskou nie - en steeds bly Sean droom van 'n gesin en 'n plaas van sy eie. Die dapper jong man wat alles met bloedsweet oorwin, besef egter weldra dat die verlede hom steeds in sy kloue beet het . . ....
Biographie:
WILBUR SMITH is in 1933 in Zambi? gebore. Hy het by Michaelhouse in KwaZulu-Natal skool gegaan waar hy 'n skoolkoerant begin het voordat hy verder by Rhodes Universiteit studeer het. Nadat hy graad gekry het, het hy op sy pa se aandrang om 'n regte werk te kry, as rekenmeester gewerk eerder as om sy droom om 'n joernalis te word, te volg. Na onsuksesvolle pogings om sy eerste boek te publiseer, het hy 'n voltydse skrywer geword toe When the Lion Feeds (vertaal en uitgegee deur Kwela Boeke as Witwatersrand in 2014) uiteindelik in 1964 gepubliseer is. Die mees waardevolle raad wat sy uitgewer aan hom gegee het, was om net oor die dinge wat hy goed ken, te skryf. Hy het sedertdien op Afrika gefokus. Tot op hede het hy meer as 30 topverkoper-romans geskryf wat altesaam meer as 120 miljoen kopie? w?reldwyd verkoop het. Sy romans is tans in 26 tale vertaal.
Sommaire:
Op 'n kontinent wat ongelooflike rykdom verberg, aanskou Sean Courtney en sy tweelingbroer, Garrick, die eerste lewenslig. Die sorgelose lewe op hul pa se plaas in Natal word egter wreed onderbreek wanneer geweld, begeerte en die noodlot Sean wegruk van alles wat bekend is. Op die Witwatersrand, waar goud pas ontdek is, moet Sean sy pad oopveg na sukses. In die tog om sy fortuin te maak, bou hy ook 'n lewenslange vriendskap, konfronteer sy duiwels en baan sy weg na 'n belowende toekoms. Dan ruk verraad die mat onder sy voete uit en als waaroor hy gewerk het, word skielik van hom af weggeneem. Maar wie nie waag nie, wen nie . . . In die wildernis wag 'n nuwe avontuur. Niks kry hom onder nie - nie 'n verwoede aanval deur 'n olifantbul of die grusame sterftes wat hy moet aanskou nie - en steeds bly Sean droom van 'n gesin en 'n plaas van sy eie. Die dapper jong man wat alles met bloedsweet oorwin, besef egter weldra dat die verlede hom steeds in sy kloue beet het . . ....
Détails de conformité du produit
Personne responsable dans l'UE